W is vir Winter

Druk die Ww Letter Winter Tema Prentjie. Soek die prentjies en luister na die klankies.


Oefen om die letter Ww te skryf

Kyk waar in die blokkie begin die lettertjie en maak geluidjies om die ritme te hoor en voel: "Zig Zag, Zig Zag".

 



Pas en verbind die prentjies. Pas en verbind die woordjies.

 

 


Woordsoek. Blokkiesraaisel.



Nou ken ek my letter W!